Geregistreerde Skuldberadings Firma NCR 1454

HulpmetSkuld
Home Skuldberading Aansoek Dienste Kontak ons

Seker die heel belangrikstre oorweging in die proses van skuldberading en skuldhersiening is dat jy, die verbruiker, n besluit maak dat jou inkomste nie genoeg is om al jou uitgawes en skuld te dek nie, en dat jy defnetief iets daaraan moet doen voordat die krediteure regsaksie instel en jy dalk jou bates verloor.

 

Jy sal n aansoekvorm moet invul en saam met die stawende dokumentasie na ons toe faks by 086 519 4004 of epos na info@hulpmetskuld.co.za sodat ons kan bepaal hoe die aansoek jou finansiele posisie sal verander.

Sou jy tevrede wees met die verlaagde paaiemente en herstrukturerings plan kan ons formeel die aansoek loots

Hieronder n kort oorsig van die proses

1. Gereguleerde Vorm 16 word geteken en jy word gelys as onder skuldberading. Alle krediteure weet van dag een af van jou aansoek

2. Vyf dae na die 16 word n gereguleerde 17.1 aan alle bekende skuldeisers gestuur om state van hulle aan te vra. Hulle het 10 dae om te reageer.

3. As state ontvang word sal dit met u bespreek word en die syfers ooreenkomstig aangepas

4. Formele nuwe herstrukturerings aanbiedinge word nou aan alle krediteure gestuur en hulle kry kans vir oorweging daarvan

5. Sou die aanbod aanvaar word stem daardie krediteur in tot n vrywillige vonnis

6. Jou eerste betaling behoort teen hierdie tyd al verlang word. Die eerste paaiement betaal ons fooi en as daar n surplus is word dit pro rata tussen al die skuldeiesers verdeel.

7. Jou tweede betaling is die van die prokureur wat die aansoek n bevel van die Hof maak.

8. Jou derde betaling is die eerste betaling wat die skuldeisers vol betaal. Die betalings hou dan so aan totdat die betrokke skuld afbetaal is of totdat jou finansiele posisie verbeter het

 

Sou jy enige spesifieke vra het stuur ons asb n eops!

Why is Help with debt, debt counsellors different?

 

· We provide a complete analysis of all your income and expenses to ensure that the amount you have to contribute to the Pda is the right one for you, not us

 

· We ensure that we provide you with a good budget and help you to stick to that budget

 

· We make sure that we look at your payments as they go through. This way we can keep track of all payments and “soon to be paid up” accounts.

 

· We would like to help you understand the rights you have as a consumer and educate you in handling your finances better so that you don’t become trapped in debt again.

 

· We want you to call us as much as you like to find out whatever you want.

 

Wat is die proses?