Loading...
Hoekom Hulp Met Skuld 2017-03-23T19:59:26+00:00

Hoekom Hulp Met Skuld?

Kom ons help jou

HULP MET SKULD IS ‘N NASIONALE SKULD HERSIENING FIRMA EN AL ONS SKULDBERADERS IS GEREGISTREER MET DIE NASIONALE KREDIET REGULEERDER (NCR).
SKULD HERSIENING IN 10 SEKONDES!

BEPAAL JOU VOORLOPIGE MANDELIKSE TERUGEBTALING MET ONS AANLYN SKULD BEREKENINGS SAKREKENAAR

LAAI DIE AANSOEKVORM AF EN ONS VOORSIEN JOU MET FORMELE AANSOEK DOKUMENTASIE BINNE 60 MINUTE OM JOU FORMEEL ONDER SKULDBERADING TE PLAAS

Skuldberading inligting

Waarvoor om te kyk as jy besluit oor jou skuldberader

Hulp met Skuld is sedert 2007 geregistreer by die NCR. Ons NCR registrasie nommer is NCRDC1454
Hulp met Skuld is sedert 2007 een van Suid Afrika se vooraanstaande skuldberadings formas. Voor skuldberading het ons Direkteur, Stefan Fourie, sedert 1999 kliente bygestaan wat bank terugnames van voertuie en huise in die gesig staar.
Skuldberading vereis intensiewe administrasie van kliente profiele en as die skuldberader nie voldoende professionele werknemers het nie gaan jy dalk sukkel met jou aansoek.
Hulp met Skuld het n Nasionale netwerk van lokale prokureurs wat bystaan met Hofaansoek prosedures.
Hulp met Skuld is trots daarop dat ons soveel moontlik kliente gesprekke diek met u skuldberader doen. Daar is wel tye waar jy met n administratiewe personeel-lid gaan gesels, maar geen advies sal deur enige iemand anders as die geregistreerde skuldberader gegee word nie.

Betaal wat jy kan bekostig