Loading...

Rehabilitasie. Rehabilitasie na sekwestrasie

Home/Rehabilitasie. Rehabilitasie na sekwestrasie
Rehabilitasie. Rehabilitasie na sekwestrasie 2017-07-21T11:15:27+00:00

Rehabilitasie

Rehabilitasie is die proses waar n gesekwestreerde persoon die status van insolvent verwyder om sodoende weer kredietwaardig te kan wees.

BAIE BELANGRIK: Jy hoef nie jou rehabilitasie te doen deur die firma wat jou sekwestrasie oorspronklik gedoen het nie

Dit is vir ons altyd lekker om ons eie insolvente kliente te kan rehabiliteer, maar ons verwelkom nuwe kliente enige tyd

Kom ons kyk na algemene vrae en hulle anwoorde wanneer ons n rehabilitasie na sekwestrasie aansoek oorweeg

Hulp met Skuld help sedert 1999 Suid Afrikaners met Rehabilitasie aansoeke regoor die land

Ons bied ook gratis konsultasie in verband met hierdie aangeleentheid

Kontak ons gerus vandag indien u wil rehabiliteer

“Ek was skepties oor die proses maar met al die konstante eposse en opvolg deur Hulp met Skuld het alles seepglad verloop”

Michelle, Kempton Park

Vinnig en betroubaar. My skuldberadings aansoek was gefinaliseer binne n uur! Dankie

Johann, Polokwane

Volledig ingelig oor al die prosedures, Opsies wat aangebied word laat n mens ingelig en die besluit om onder skuldberading te gaan was maklikker gemaak

Bernard, Rustenburg

Dankie dat julle my altyd op hoogte gehou het met vordering. Hoogs aanbeveel!!

Theresa, Pretoria Oos

Alles telefonies en elektronies gedoen binne n paar minute. My skuldprobleme is amper iets van die verlede

Collin, Kaapstad

My kar is nie teruggeneem deur die bank nie danksy julle vinnige hulp

Juanita, Bloemfontein

Puik diens en nasorg. 5 Sterre

Petrus, Port Elizabeth

Geen oproepe van krediteure meer danksy julle nie. Ek beveel Hulp met Skuld aan vir enige iemand wat sukkel met skuld

Ben, Naboomspruit

Die bank wou my huis op veiling verkoop. Met julle hulp kan ek en my kinders nou steeds in ons huis bly.

Margaret, Upington

Baie dankie dat julle vir my gehelp het om my skuld minder te maak elke maand

Thebogo, Kroonstad

Kontak ons

Bespreek u volgende stap
Bereken jou skuldberadings paaiement
Laai die aansoekvorm af

Die Rehabilitasie proses

Om te kan rehabiliteer moet ons eers bepaal of jy volgens die Wet mag rehabiliteer

Daar is verskeie unike omstandighede wat bepaal wanneer jy mag rehabiliteer

Jy hoef ook nie noodwendig aansoek te doen vir rehabilitasie nie omrede jy 10 jaar na jou sekwestrasie, outomaties gerehabiliteer sal wees

Die gemiddelde tydperk wat moet verloop na sekwestrasie tot en met aansoek vir rehabilitasie is 5 jaar

Soos bo genoem is daar egter uitsonderings tot hierdie reel, kontak ons gerus vir meer inligting

Rehabilitasie kostes

Ons koste vir rehabilitasie is tans R12 000

Rehabilitasie tydperk

Die totale tydperk vir die rehabilitasie aansoek van begin tot bevel is n minumum van 8 weke.

Lewe na Rehabilitasie

Sodra jy gerahabiliteer is sal ons jou bystaan om al die inslrywings op ITC te help verwyder

Krediteure sal 4 – 6 maande later (nadat daar gekyk is hoe jy jou bankrekening hanteer) weer krediet oorweeg