Loading...
Kontak Ons 2017-07-13T07:57:50+00:00

Kontak Ons ​​Vandag

Gereed om skuldvry te word? Vul die vorm in en laat ons jou help.

ONS HELP KLIENTE REGOOR SUID AFRIKA. OMDAT DIE HELE PROSES ELEKTRONIES IS, IS DIT NIE NODIG DAT ONS IN ONS PRETORIA KANTOOR MET U KONSULTEER NIE.

Kom ons help jou

Aansoekvorm

Wat sê ons kliënte van debt counselling

“Ek was skepties oor die proses maar met al die konstante eposse en opvolg deur Hulp met Skuld het alles seepglad verloop”

Michelle, Kempton Park

Vinnig en betroubaar. My skuldberadings aansoek was gefinaliseer binne n uur! Dankie

Johann, Polokwane

Volledig ingelig oor al die prosedures, Opsies wat aangebied word laat n mens ingelig en die besluit om onder skuldberading te gaan was maklikker gemaak

Bernard, Rustenburg

Dankie dat julle my altyd op hoogte gehou het met vordering. Hoogs aanbeveel!!

Theresa, Pretoria Oos

Alles telefonies en elektronies gedoen binne n paar minute. My skuldprobleme is amper iets van die verlede

Collin, Kaapstad

My kar is nie teruggeneem deur die bank nie danksy julle vinnige hulp

Juanita, Bloemfontein

Puik diens en nasorg. 5 Sterre

Petrus, Port Elizabeth

Geen oproepe van krediteure meer danksy julle nie. Ek beveel Hulp met Skuld aan vir enige iemand wat sukkel met skuld

Ben, Naboomspruit

Die bank wou my huis op veiling verkoop. Met julle hulp kan ek en my kinders nou steeds in ons huis bly.

Margaret, Upington

Baie dankie dat julle vir my gehelp het om my skuld minder te maak elke maand

Thebogo, Kroonstad