Sou u in n posisie wees waar u nie al u maandelikse skuldverpligtinge kan nakom nie en dit voel of skuld u verwurg, sal ons u wys hoe n skuldberadingsaansoek u kan help
Ons sal u hier n bree verduidelikking gee oor die proses, as u egter spesifieke vra het, stuur ons net n epos!
Enige Suid Afrikaanse burger met n inkomste van enige aard kan aansoek doen vir skuldberading
As jou inkomste nie genoeg is om jou lewenskostes, maandelikse huishoudelikke uitgawes en skuld te dek nie waarborg ons dat jou aansoek n sukses sal wees