Geregistreerde Skuldberadings Firma NCR 1454

HulpmetSkuld
Home Skuldberading Aansoek Dienste Kontak ons

Insolvensie en sekwestrasie aansoeke is altyd ons laaste opsie en net as daar geen ander uitweg is nie. Ons sal egter altyd eerste aanbeveel dat aansoek om skuldhersiening gedoen word voordat insolvensie oorweeg word.

 

Ons het onderhandel met n regsfirma in Pretoria om alle Insolvensie aansoekke namens ons te hanteer. U sal na konsultasie met ons aan hulle voorgestel word en hulle sal alle hofwerk namens u hanteer.

 

aansoeke

Sou u aansoek wou doen vir Rehabilitasie stuur hier n eops

 

Sou u meer inligting verlang oor Insolvensie aansoekke in terme van die Wet kan u ons gerus kontak oor sekwestrasie en ons sal aan u al die voor en nadele verduidelik. As u al die feite het kan u dan n besluit maak daarvolgens

 

Kliek hier vir inligting oor insolvensie

Boedeloorgawe en Sekwestrasie!