Help with Debt        Debt counsellors Firm
Kry vandag jou finansies onder beheer
Skuldberading
Voorkom regsaksie
Voorkom bankterugnames
Batebeskerming
Copyright © All rights reserved. Made By HWD. Terms of use | Privacy policy
Skuldberading en Skuldhersiening.
Wat is skuldberading?.
Dienste.
Aansoek prosedures.
Kontak ons.
Finansiele beplanning
Help with debt
Sms “DC” en jou e-pos adres na 33903
En ons kontak jou vandag oor skuldberading!

 


Landswyd
Skuldberading en Skuldhersiening.

Wat is skuldberading?.

Dienste.

Aansoek prosedures.

Kontak ons.

Goeiedag en welkom by die webtuiste van Hulp met Skuld.

Ons verstaan en het begrip vir die moeilikke omstandighede waarin ons mense tans verkeer en sal tot die beste van ons vermoe probeer om u skuldprobleme op te los, te verbeter en u bystaan tot ‘n blinker toekoms

 

Skuld berading staan beter beken as debt review of debt counselling en is ‘n skuld-herstrukturerings proses wat deur die nuwe Kredietwet van 2005 ingestel was. Die Nasionale Krediet regulerder (NCR) is ook kragtens sekere bepalings en artikels in die wet op die been gebring om onder andere die proses van skuldberading te oorsien.

Skuld berading behels dat verbruikers soos u aansoek doen om onder skuldberading te kan wees en waarna u skuldeisers geen verdere regsstappe teen u mag neem nie. Die proses is so saamgestel dat dit onder andere rentekoerse verlaag, terugbetalings tydperke verleng en seker maak alle skuldeisers kry elke mand betaling totdat alle skuld betaal is.

Skuld berading behels dat geen verdere lenings aangegaan word tydens die proses nie en verseker ook dat geen van die verbruiker se bates, roerend of onroerend, verlore gaan nie.

Skuld berading word dikwels verwar met Administrasie bevele. Dit is glad nie die geval nie. Seker die mees belangrikste is dat Skuld beraders nooit enige gelde van die klient ontvang nie. Alles word aan ‘n “payment distribution agency” (PDA) oorbetaal vir verdeling tussen skuldeisers. Die PDA is daargestel deur die kredietwet en word ook deur die NCR gemonitor.

Skuld berading is beslis die opsie as u te min vondse an die einde van die maand oor het om al u paaiemente te betaal wat as gevolg van kredietooreenkomste betaling van u verlang.

Skuld berading is relatief goedkoop en verseker dat u al u bates behou

 

Finansiele beplanning en n goeie begroting sal die meeste van ons help as ons inderdaad by daardie begroting kan bly.

 

In vandag se finansiele onsekerheid is dit egter baie moeilik om by jou begroting te bly en raak jy agter met jou verpligtinge. Skuldberading kan help

Kry daaglikse wenke hier

Skuldberading en skuldhersiening sal alle regsaksie volgens die Nasionale Krediet Wet teen u stop en voorkom.

Vind hier uit hoe kan skuldberading jou help!

Jou huis en voertuie is seker die eerste bates wat jy sal wil beskerm as jou finansies jou druk..

 

Ons voorkom al jare lank bankterugnames en stop balju velings van eiendom asook voertuie met aansoek om skuldberading.

 

Met skudlberading sal jy seker wees dat jou bates nie verlore gaan nie.

 

Kontak ons vandag vir skuldberading indien jy die gevaar loop dat jy jou bates gaan verloor!

Dir reg om krediet word aan elke Suid Afrikaner volgens die Grondwet van ons land verseker. Hierdie reg is egter onderhewig aan goedkeuring. Vind uit waarom jy krediet geweier is hier

Elke skuldeieser kan in terme van enige kredietooreenkoms aanspraak maak op sy reg om litigasie te gebruik om sy skuld in te vorder. Daarop kan bate-beslaglegging en veilings lei. Vind uit hoe kan regsaksie teen jou gestop word en hoe jy jou bates kan beveilig met aansoek om skuldberading hier

Batebeskerming is seker die belangrikste aspek van ons skuldberading. As ons verseker dat geen regsaksie teen u aanhangend gemaak word nie maar u verloor u ander bates mors ons u tyd.

 

Met n aansoek om skuldberading sal alle regsaksie teen u gestop word. Sou daar reeds egsaksie in proses wees sal ons met u skuldeiesers onderhandel om te verseker u behou u bates.

 

Moenie jou voertuig en eiendom verloor op veiling nie, doen vandag aansoek vir skuldberading.

 

 

Welkom
Ons stel Hulp met skuld aan u bekend
Skuldberading
Prevent property and vehicle repossession
SMS “DC” en jou e-pos adres
Na 33903 en ons kontak jou graag!

Ons is kragtens die Nasionale Kredietwet en by magte van die NCR geregistreer om aan u advies te kan gee en ook om u skuldberading te loots

 

Ons gebruik skuldberading sagteware wat deur die NCR goedgekeur is, wat verseker dat u optimale terugbetalings het.

 

Ons verlang nie persoonlikke konsultasies nie. U sal alle skuldberading dokumentasie en skuldberading  inligting per epos en faks ontvang waarna u in die gemak van u eie huis kan besluit of ons u kan help. Sou u verkies om met ons te konsulteer, kan dit gereel word.

 

Ons voorkom en stop al langer as 10 jaar bankterugnames van voertuie en eiendomme.

 

Skuldberading is diskreet en sal nie toelaat dat u integriteit deur die aansoek proses negatief geraak word nie.

Kry n gratis beraming en kyk of jy kwalifiseer vir skuldberading. Geen verpligtinge nie.